top of page

Tshwane Super League (TSL)

Updated: Feb 20


Montana Franchise
Montana Franchise

Die Tshwane Super liga (TSL) is 'n krieket toernooi gebaseer in Tshwane, wat daarop gemik is om jong plaaslike krieket spelers gedurende die wintermaande van die seisoen af mededingende geleenthede te bied. Die liga sluit ouderdomskategorieë in soos Onder-13, Onder-15 en Onder-19, en poog om die gaping te oorbrug vir junior spelers wat moontlik nie genoeg speel geleenthede gedurende hierdie tydperk het nie.




Die TSL funksioneer met 'n franchise-stelsel, bestaande uit agt spanne wat spelers deur 'n veiling proses kies. Die mees onlangse speler veiling het op 13 Januarie 2025 by Hoërskool Montana plaasgevind.




ree

Die o/15-uitgawe van die toernooi vind op die volgende datums plaas:1, 4, 11, 18 & 25 Mei, met 2 ekstra dag-nag wedstryde per span.Finale op 1 Junie.


ree

Die o/19-uitgawe van die toernooi vind op die volgende datums plaas: 2, 9, 16 en 23 Maart en 13 April. 2 ekstra dag-nag wedstryde per span en die finale op 27 April.





Comments


Commenting on this post isn't available anymore. Contact the site owner for more info.
bottom of page