top of page

ALLES WAT JY MOET WEET! #MontieMAKIETIE


ree

Ons kan nie wag nie! Ons hoop julle is saam met ons opgewonde!

Kaartjies beskikbaar by www.klubmonties.org/kalender

of die skool se Karri app


  • Hekke open om 13:00

  • Voetgangers ingang by die hoofhek in Sesdeweg, Dr. Swanepoelstraat en Springbokvlakte

  • Beperkte veilige parkering binne die skool @ R50 - ingang in Dr. Swanepoelstraat en Sesdeweg

  • Beperkte kaartjies te koop by die hek - SLEGS KAARTFASILITEIT

  • Bring eie koelerboks @ R150

  • Geen GLAS glase of bottels - slegs plastiek. Glas gaan NIE op die skoolterrein toegelaat word NIE

  • Bring eie stoele

  • Geen gazebo's

  • Geen kos mag ingebring word nie

  • Verskeidenheid stalletjies met heerlike eetgoed en ander oulike items


    Vermaak vir jonk en oud

Comments


bottom of page