top of page

Montie Makietie 2025

Sat, 06 Sept

|

Pretoria

DIS DIÉ FEES WAAR JY WÉÉR WIL WEES! Die verhoog is reg, die ligte is aan! Montie Makietie is terug vir sy tweede jaar - groter en beter as ooit! Hoërskool Montana nooi jou na ’n onvergeetlike dag vol goeie musiek, pret, puik kos en regte Makietie-gees!

Montie Makietie 2025
Montie Makietie 2025

Tyd en Ligging

06 Sept 2025, 13:00 – 23:00

Pretoria, Dr. Swanepoel- en Sesdeweg, Montana, Pretoria, 0182

Gaste

Oor die Geleentheid

OP DIE VERHOOG HIERDIE JAAR


Karen Zoid, Suid-Afrika se rock-ikoon met haar kragstem en ikoniese treffers – dis energie wat jy moet ervaar!
Robbie Wessels bring die lekker lag en Afrikaanse gees met gewilde treffers.
Eloff kry almal op hul voete en neem ons op vlerke – vanaf die eerste noot tot die laaste refrein.
Liezel Pieters gaan die hartsnare roer met haar fluweelstem wat elke gehoor stil kry.

This event has a group. You’re welcome to join the group once you register for the event.
3 updates in the group

Skedule

4 more items available
Google Maps were blocked due to your Analytics and functional cookie settings.

Deel Hierdie Geleentheid

bottom of page